Modulekode | MFG 777 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Gesondheidswetenskappe |
Module-inhoud | [BScHons met spesialisering in Mensfisiologie] - Basiese fisiologie: Selfstudie - Toegepaste fisiologie: 22 lesings en selfstudie - Navorsingstegnieke: 11 lesings en demonstrasies - Seminare: Twee per student: goedgekeurde onderwerpe - Joernaalbesprekings: Twee per student - Navorsingsprojek: Voorlegging van protokol, uitvoer van projek onder toesig en voordrag van resultate word vereis. Finale resultate word in die vorm van ’n skripsie ingedien. |
Modulekrediete | 96.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Onderrigtaal | Dubbelmedium |
Akademiese organisasie | Fisiologie |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App